RSS

My Storie

Ek het groot geword in Namibië.

Wat ‘n ongelooflike voorreg was dit nie. Die woestyn paaie was nog altyd vir my ‘n avontuur en ‘n passie en as ek terug kyk oor my lewe sien ek  baie van die Namib se karakter in my.

Ek hou ook van skryf en so nou en dan soek ek net ‘n plekkie om my hart stories neer te griffel, daarom die blog. Indien jy hierdie stories raak lees, geniet dit en weet dat ons elkeen ‘n pad stap, jy het die keuse om dit as ‘n avontuur te sien.

Blessings

Velskoen

 

Advertisements
 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: